ZS6MOI

Mooirivier Amateur Radio Klub

145.6125 -600 (E ZU9MOI-R)
Potchefstroom

Klubnuus

2023/12/02 - Klub Braai

Die klub het weer 'n lekker geselligheid gereël en Saterdag, 2 Desember 2023, bymekaargekom by Tanglewood. Almal het lekker ge-eet, geswem en gebrand.

2023/07/29 - Algemene Jaarvergadering

Die Algemene Jaarvergadering was gehou op Tanglewood.

2023/06/25 - Braai/Veldstasie

2023/03/26 - Braai/Veldstasie

Nog 'n suksesvolle braai met 'n bietjie veldstasie. Die klub het weer bietjie gaan uitspan en sommer terselfdertyd bietjie radio gespeel. Daar was nie veel kontakte gemaak nie, maar die roepsein ZS6MOI was aanlyn en het op 40m gewerk op 7080 tot 7100 met 20w.

2023/01/29

Saterdag het ons as klub bietjie uitgespan by Tanglewood. Die geselskap was so lekker dat ons eers aand se kant verdaag het. Dankie aan almal wat bygewoon het.

An error has occurred. This application may no longer respond until reloaded. Reload 🗙